Comments on: Complaint laid against homophobic Afrikaans gospel singer

By: Grotman
Wow what a attack! Like hell hounds around a dead body, all fighting for the same soul. Many call themselve christians but the extreme foul language states otherwise. Its clear that many know the Bible and Im glad for that! Atleast you wont be able to say to God that you didnt know his word when judgment come. Yes, I cant believe how far human morals have gone down the gutter. Im not here to judge you, GOD will do a much better job at that but I must say nice and clear… There is no perfect human on this planet and none of you are christians!! Sune only said what her true faith told her, you shouted your insults and gave your 5c worth of oppinion and now its in GODs hands…

By: Ian Dup V T
Doen julle self n guns en lees “E ” se brief van 2 Junie 2015  ek hoop julle vind baat by die persoon se brief   Liefde in Jesus Naam

By: Ian Dup V T
In reply to E.

Geagte E

Ek is ‘n straight man en het gay’s aanvaar vir wie hulle is  ken ‘n paar….. ek wil net vir jou se jou brief en boodskap het my geraak en my oe meer oopgemaak ek vra omverskonning aan almal en staan naak en skuldig voor GOD en kan net pleit vir SY omvergifnis…. dankie vir jou boodskap van liefde  wat my gewys het op waar ek verkeerd is. Gaan in vrede en liefde in Jesus naam mag HY ons almal seen. Jesus ek is jammer dat ek so ‘n sondaar is vergewe my asseblief en maak my oe nog groter oop asseblief o HEER> AMEN

By: Anna
Suegne.(dit is eintlik die regte spelling van haar naam) Sy is n egbreker en het n buite egtelike kind….so sy wil klippe gooi…???? Hoe verstaan ek die juffrou dan nou…?????

By: J
Die rede hoekom ek veel eerder in die hel sal wil brand as om saam met sulke christene vir ewig in die hemel sal wil sit……….. jys n siek mens sune botha!!! Sulke mense wat so judge is gewoonlik self bitter ongelukkig in hule eie lewe….

By: E
‘n Ope brief aan Sune Botha

2 Junie 2015

Geagte Sune

Dit is met swaar hart dat ek hierdie brief aan jou skryf. Die beste sou wees om dit vir jou op Facebook te stuur, maar ek sidder om te dink waaraan jy my skuldig sou bevind indien ek dit sou doen. Nou stuur ek maar die brief die wye wêreld in en hoop, met ‘n diep hoop, dat dit eendag dalk by jou sal uitkom.

Gun my ‘n oomlik om jou aan jou Facebook status van 24 Mei te herinner waarin jy sonder skaamte skryf: “Kan nie glo Ireland het nou same sex marriage gewettig…..hoe siek, en hoe buite God se wil!!!!! Soos in die dae van Lot, ek glo persoonlik as God hulle nie straf nie gaan Hy eendag aan Sodom verduidlik hoekom Hy die stede vernietig het……The King is comming! !!!!”

Natuurlik is hierdie opinie nie genoeg nie, want op 25 Mei gaan jy verder: “Die ding is ons judge nie daar is a reg en a verkeerd….dan moet jy ook ni se iemand is a moordenaar of dief, of verkragter, of dronkaard…dan judge jy mos, God se duidlik in Romeine 1 dat even hulle wat same sex marriage goedkeur verdien die dood, wat verwys na due hel, dishoekom ek baie versigtig is om dit enigsens goed te praat…..ek meen wat gaan God eendag judge as alles dan maar ok is???? Hoekom gaan ons voor die regter stoel eendag staan???”

Jy ken duidelik die Bybel baie goed. En jy ken duidelik die wil van God deur en deur. En met hierdie uitlatings maak jy natuurlik die vloedwaters van kommentaar oop vir almal om hulle stuiwer in die armbeurs te gooi. En dis hartseer. Hartseer om te sien hoe mense mekaar uitmekaar skeur oor wat die wil van God nou eintlik is. Jy hoef natuurlik nie met same-sex marriage saam te stem nie. Dis jou reg. Jy hoef dit nie goed te praat nie. Jy hoef nie daaroor te sing nie. En al is dit in jou land wettig, dwing niemand dit op jou af nie. So kom ons skuif, net vir ‘n oomlik, die wetboek van die land eenkant toe. Aarde, kom ons skuif sommer die wetboek van die lewe ook eenkant toe. Kom ons kyk net na die wetboek waarna jy sal luister, die enigste meetstok in jou lewe, jou kompas, jou Bybel.

Ek gaan verseker nie met jou redeneer oor die verskil tussen die ou en nuwe testamente nie. Ook nie oor prawns en mixed fabrics nie. Oor Sodom gaan ek nog minder te sê hê en ek gaan beslis ook nie die hele warboel van kontekse en nuanses oor ‘jy mag nie oordeel nie’ opbring nie. Ek gaan jou dit spaar. Ek gaan dit alles ignoreer. Maar een ding gaan ek jou nie oorsien nie. En dit gaan oor iets baie belangrik. Dit is die goue draad wat deur jou Bybel loop. Maak nie saak waar mens kyk nie, dit bly belangrik. Maak nie saak oor die konteks nie. Maak nie saak oor die betekenis nie. Maak nie saak oor die interpretasie nie. Net soos dit daar staan, swart op wit, naak; en dit is… die liefde.

Ai Sune. Ek lees jou Facebook status en replies en nog replies oor en oor en oor. Ek sien ‘n magdom goed oor die wil van God, oor reg en verkeerd, oor die wederkoms, oor die begeertes van mense, en en en. Die lys gaan aan. Maar in alles wat jy sê kom die hele fondasie van jou Christenskap kort; die liefde. Waar is die liefde in jou oordeel? Waar is die liefde in jou uitsprake? Jy oordeel glo nie die mens nie, net die daad. Mens, ek is jammer om dit aan jou te openbaar, maar daar is nie ‘n verskil nie. Ek het gesoek. Ek soek nogsteeds. Ek wag in spanning… vir ‘n oomlik waarin jy, al is dit net ‘n bietjie, liefde toon. Liefde vir jou naaste. Liefde vir die sondaars om jou. Liefde vir hierdie vieslike mense wat jou mooi wêreld so vieslik onteer. En ek bly soek want jy is dan ‘n Christen. Jy sing dan van God se onvoorwaardelike liefde. Jy glo dan. Jy volg dan. Jy is dan Sy kind. Hoe is dit moontlik dat jy nie hierdie mense, wat anders as jy is, kan liefhê nie? Dit moet seker iewers wees, maar ek sien dit nie! Nêrens nie!

En dit is wat my dwing om hierdie brief aan jou te skryf. Jy hoef nie met my saam te stem nie. En ek sê weer; jy hoef niks van hierdie ‘sonde’ wat jy so goed kan uitwys te verdedig nie. Maar jou God en my God (en dit mag dalk as ‘n verrassing kom dat dit my God ook is) beveel jou om lief te hê. Hy vra jou nie om mense sleg oor hulleself te laat voel nie. Hy vra jou nie om ander se foute en misnoë uit te wys nie. Hy vra jou nie om ‘n leër moffie-haters op te bou en oorlog te verklaar nie.

Hy vra jou ook nie om lief te nie. Nee. Hy beveel jou!

En nie net die van wie jy hou nie. Nie net die wat soos jy dink nie. Nie net soet mense nie. Stoute mense ook. Straight, gay, bi, trans… Selfs moordenaars, die wat steel, begeer en vloek. Selfs die wat haat en die pot heeltemaal mis sit. You name it… hulle ook… almal. Jy moet almal liefhê. Ai, ek is jammer om hierdie bitter pil in jou keel af te druk. Dié deel is heel waarskynlik nie in jou Bybel onderstreep nie. Dis jammer. Dit is tog so belangrik. Maar om jou te help skryf ek dit vir jou hier sodat jy sal onthou wat jou God van jou verwag:

1 Korintiërs 13

“Nou wys ek julle wat nog die allerbeste is: Al praat ek die tale van mense en engele, maar ek het geen liefde nie, het ek ‘n stuk klinkende metaal, ‘n galmende simbaal geword. Al het ek die gawe van profesie en ken ek al die geheimenisse en besit ek al die kennis, en al het ek al die geloof om berge te versit, maar ek het geen liefde nie, dan is ek niks. Al deel ek al wat ek het aan ander uit, en al gee ek my liggaam prys om my daarop te kan beroem, maar ek het geen liefde nie, baat dit my niks. Die liefde is geduldig, die liefde is vriendelik; dit is nie afgunstig nie, is nie grootpraterig nie, is nie verwaand nie. Dit handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, is nie liggeraak nie, hou nie boek van die kwaad nie. Dit verbly hom nie oor onreg nie, maar verheug hom oor die waarheid. Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles… En nou: geloof, hoop en liefde bly, hierdie drie. En die grootste hiervan is die liefde!”

Die liefde bedek alles. Glo alles. Hoop alles. Verdra alles. Sjoe. Hoor jy? Verdra alles. Ek hou my oë op jou Facebook en ek wag… dalk word jy eendag meer as ‘n galmende simbaal, ‘n bietjie meer as niks. Dalk toon jy eendag net bietjie van die liefde wat jou God van jou verwag. En wie weet, dalk leer jy eendag om ander te verdra… soos God jou verdra.

Altyd waggend…

E

By: Neil
In reply to Rose.

Unfortunately Equality and Rights for the LGBT community were not attained by resting on our laurels and “turning the other cheek”.  People like Sune Botha need a wake up call and if that means a thrashing from the part of our population that believe in tolerance and acceptance, then so be it.

By: Raymond
It always surprises me how idiots use the bible to justify their hatred ! But they the first to cry when they feel others are not treating them fairly! Never heard of this cow so she is trying to get her dumb cd noted by spreading hatred! I hope they screw her to the wall when the legal system takes its course ! And hopefully the cd is a total loss!

By: Shelly Botha
My boodskap aan Suné Botha en al haar “volgelinge” vanuit ‘n Bybelse perspektief:

Wat was Jesus se opdrag aan die mense van die wêreld? Is die grootste opdrag nie dat gelowiges vissers van mense moet maak nie? Ek wil dit dan nog verder vat… het die Here gesê dat ELKE mens na SY BEELD geskape is? Het Hy ook verder gesê “Kom na My NET SOOS JY IS?” Staan daar dalk geskryf dat jy die Here jou God moet liefhê bo alles en jou naaste soos jouself? Staan daar ook dat dit die grootste gebod is? Het julle geweet dat God liefde is (Joh 3:16) en dat die Bybel ook noem dat jy alle gawes van die Gees kan hê en sonder liefde is jy op die ou end NIKS?

So, wat verwag God van jou wat jouself ‘n gelowige, Christen, pastoor of watookal noem? Verwag Hy van jou om Sy oordeelsbesluite vir Hom te neem? Verwag Hy van jou om Sy gruwels oor verskeie sondes (o ja – net vir die wat gewonder het, sonde is sonde, daar is nie iets soos groot of klein sonde nie, daarom kan geen mens hoogmoedig wees oor ‘n ander nie. Almal staan gelyk voor God) uit te spreek oor mense en Sy Woord en jou geloof as slaanstok te gebruik op aanvallende maniere? Dink julle regtig dat julle op so manier siele vir Jesus gaan wen? Dat julle op so manier mense by die Liefde van God gaan uitbring? Julle veroorsaak dat mense net meer en meer rebelleer teen die Woord van God en die Liefde van Jesus Christus. Besef julle dat julle ook sommiges se laaste kanse om by die Here uit te kom, vernietig het deur julle geheen en weer argumentering en waar julle die Bybel gebruik net om julle standpunte aan te help. Want op die ou end staan “die eie ek” steeds sterker en in pad van Jesus se liefde om deur enigeen van jul te werk. Dan begin julle met stories dat die einde van die wêreld naby is omrede die meerderheid met julle verskil. Al ooit gehoor van ‘n sluimerende gees? Dit is julle probleem. Maar dit sal my nie verbaas as die einde wel naby is nie, want ek sien hoe pastore, Christene, gospel sangers, ens. tot ‘n val kom en ‘n liefdelose beeld van Jesus aan die mensdom verkondig. Die Woord praat van vals profete in die laaste tye, en wie weet, julle bevestig dit dalk net.

By: Jacques
Jy gaan nog famous word poppie. nie vir wat jy dink nie. Jy kan okk seermaak.