Comments on: Breaking! Gretha Wiid “apologises” – speaks about gay brother and homophobic book

By: Renier
Wat jy gese het is absoluut onaanvaarbaar. As ek kon kies om aangetrokke tot ‘n vrou te wees, sou ek, maar ek kan nie! Ja, jy het wel onverskong gevra, maar dit is nie genoeg nie. Ek voel dat jou boek verban moet word, want dit skep net negatiwiteit.

By: Frikkie Pelser
I personally think that in context with what she said she was wrong. As a gay person I have been victim of verbal attacks, or guys just wanting to be with you for experimental purposes.

The same Bible that says homosexuality is wrong also says that God knew the path you would lead when you where in your mother’s womb.

Tongues like swords,  will always be there and ignorance can’t be paid off or discontinued.

I know that God protects me and loves me.

You may not judge. My dad gave me love and still does regardless of my sexuality.

By: Gayspeak News
In reply to Jacques le Roux.

coenie@gayspeak.co.za

By: Louis la Grange
Gretha ek kry dan nou gedagte dat jy die wereld rond order ’cause the Bybel tell’s me so – ek kry regtig glad nie daai teks vers of 11de gebod waar jy gese het ek mag in geen omstandighede aan myself raak nie? Ek sukkel daarmee dat ek nie anders geskape of gevorm is dat stort en toiletgeriwe jou “hands-free” metode toelaat nie. Het dit nooit by jou opgekom hoekom ek wel daaraan kon vat maar ek mag nie? Hier kom jy dan met: “Ha-a, los uit – boetie moenie vat nie, dit gaan afval!” -wonderbaarlike reeks boek teorie. En, het jy dan nie nou verskriklike sondes gepleeg nie? Ek verstaan jy leef dan so in die Bybelse tyd. Hoe kon jy gaan boeke skryf en dit nog publiseer? Is die Bybelse tyd het en mag geen vrou waag om n boek te skryf nie. Hulle mag nog nooit n woord opper in die Kerk nie. Jy kan nie nou kom om vergifnis vra en dan lees mense nog van jou nie, jy sal eers al daai boeke moet terugtrek om dan jou sondes te kan was. Onderdanig jou man en luister vir hom as hy jou vra om stil te bly en jy moet mos glo seker maak dat jy die meeste van jou tyd in die kombuis deurbring.

By: Louis la Grange
Gretha as ek vir jou kan raad gee dan moet jy eerder n ander “day-job” kry sodat jy liewer jou hande kan besig hou want soos ons op die nuus gesien moet so n bek Doom kry!

By: Louis la Grange
Wow! Ek het nie geweet van die vrou wat so van haarself praat nie. Dit klink meer sy is die spesiaalste mens dat God haar geroep het om ure lank net te praat en dan sommer ook se God se so en wil dit en dat he: “o ek is ongelooflik slim met baie grade, julle moet luister wat ek vir julle se”. Dit gaan bloot om n monopoly vir haarself te skep deur bekende woorde uit die Bybel te haal. Wel glo jy dat Jesus ons geleer het dat as jy oordeel dan sal jy veroordeel word en dat God die enigste reg het om te oordeel nadat jy dood is want dit behels Godelike Mag om n siel hemel of hel toe te stuur. Nou is dit dan reg of verkeerd dat Paulis (nes Gretha vandag doen) woorde in God se mond sit of “playing God” of as n mens oor ander mense oordeel wat dan nog nie dood is nie? Het hy dit fisies gedoen? Gaan jy dood en word deur hom gekeur voordat jy na n Straights-only hemel toe mag gaan. Gaan julle dan hemel toe om daar te gaan seks voor God of gaan jy eerder vir Hom loof en Prys? Dan laastens het ou stede soos Sodom en Gemora maar nie ook uit mense soos ons stede met almal hulle verskillende sondes bestaan nie? Glo jy in jou binneste dat dit n stad uit n triljoen gay mans was – is voortplanting ooit moontlik? En as God dan die hele Gay ras uitgewis het hoekom kom Gay nog voor? Gretha ek wil vir jou se probeer jy vir n dag Gay raak wat jy nie gaan reg kry nie so hoe kan jy verwag ander mense moet Straight-by-night word sodat dit jou of praat jy nou weer namens God? O en wil jy nie graag Gay wees nie? Nou dan wie wil? As jy so graag die een spesiale spreker wil wees hoekom is jy dan nie n profeet wat die Gay siekte kan genees nie? Regtig Gretha, hoe kan jy enige iets van Gay of weet as jy nie self een is nie?

By: Lidia Theron
Do you call this an apology?

By: Adriaan
Gretha jy is honderd present reg. Die mense is ‘n klomp papbroeke wat nie die waarheid kan hanteer nie. Gay seuns word baie name genoem – Moffie, riool boor, faggot, poefter etc. Dit is verskriklik en nie reg nie maar dit is die realiteit.  Mense is verskriklik wreed en ongevoellig. Dit is tyd dat ons boeliery en afknourey in ons skole begin aanspreek. Ons jeug is ‘n klomp punks.

By: Craig
Nasty and unforgiving statement to have made and now you offer a watered down apology please don’t bother we know just how insincere you are

Gay people don’t like to be patronised

By: Willem Venter
Eerstens , Gretha Wiid , wil ek se dat dit eerbaar en noemenswaardig is dat jy wel die moeite gedoen het om die saak in die openbaar aan te spreek. Hoed af vir jou ! Dat jy in jou eie video erken dat die boek gerig is op kinders tussen 10 en 13 jaar oud , is angswekkend. Kinders in die spesifieke ouderdomsgroep en stadium van ontwikkeling is eerstens baie vatbaar en beinvloedbaar deur opinies van ” kenners ” , en tweedens lees hulle met meer verwarrende denke as die meeste volwassenes . Wat jou boekie suggereer is dat homoseksualiteit n afwyking is , n soort ” siekte ” wat behandelbaar is , wat verkeerd is in die oe van God , en met Genade , gebed en behandeling ” reggestel ” kan word. Ek is n ou man wat n verskriklike pad geloop het om net myself te aanvaar , wat nog te se aanvaarding en liefde van die samelewing te verwag. Ek kom uit n era waar ons in hegtenis geneem is omdat twee mans los met mekaar gedans het. Ons is soos kriminele in n vangwa gegooi en moes ontklee in polisieselle om die polisie te vermaak. Ons was met elektriese skokke ” behandel ” vir  ” genesing “. Dink jy seksualiteit is n keuse ? Dink jy ek wou nie n lang kerstafel gehad het met my kinders en kleinkinders om my nie ? Dink jy ek wou nooit hand-aan-hand op n strand loop met my geliefde nie ? Dink jy ek wou nooit op n Valentyns-aand in n deftige restaurant gaan eet het met my geliefde nie ? Laat ek jou inlig , dis nie n maklike lewe nie , en iemand , maar niemand staan een mooi dag op en dink : ” Aaaaaah , dit lyk lekker om gay te wees , so nou gaan ek gay wees ” nie ! Enige iemand wat dink dis n keuse moet regtig stapelgek wees. Ek is gay , nie verstandelik vertraag nie. Ek sou bitter graag minder wou uitstaan en meer ” inpas “. Dit was my nie beskore. My siel jubel as ek mooi musiek hoor , as ek mooi tonele sien . Ek het op vier jaar geweet ek is anders as ander seuns ; Wanneer hulle duiwe geskiet het , het ek hulle mond-tot-mond asemhaling gegee , en hulle met eerbied gaan begrawe , dis nou te se as ek hulle nie vroegtydig kon verwilder nie. Die waarheid is , daar is niks verkeerd met my nie. Daar is niks om te behandel nie. Ek is nie siek of abnormaal nie. Ons kies nie om bruin oe of blonde hare te he nie , en ons kies ook nie om gay te wees nie. Gaan terug na die eerste Bybelvertalings en kyk hoeveel woorde is later doodeenvoudig met homoseksualiteit vervang. Gaan lees weer die Ou Testament , wat onder andere se dat as n kind ongehoorsaam is aan sy ouers moet hy gestenig word. Hoeveel kinders sou ons oorhe vandag ? Ek glo dat almal presies is waar hulle moet wees tov geestelike ontwikkeling , en ek respekteer die vlak waarop jy is. Respekteer asb myne. God het my volmaak geskape , net soos wat Hy bedoel het.  Die God van liefde , maar ook die God van vergifnis en genade. Elke Sondag brabbel ons die ” Onse Vader ” af sonder om te dink……. ” Vergewe my my sonde soos ek ander vergewe …” Gretha Wiid , jy het nie om verskoning gevra nie , jy het jou boek regverdig , maar ek vergewe jou , want ek wil vergewe word vir my sondes , met dieselfde maatstaf. Ouderdom bring wysheid , en ek glo met tyd sal jy dit regstel.